Milton Friedman - Why Tax Reform Is Impossible

Hoe goed ken jy pres. Cyril Ramaphosa? Ernst Roets​ bespreek in die week se Feiteblad 10 dinge wat jy moet weet. Hy kyk na sy agtergrond, hoekom hy in die tronk was, sy geskiedenis in die ANC en vele meer. Kyk, luister en deel die met jou vriende